Aambeie: Beskrywing, Simptomes en Oplossings

Om aambeie te hê is alles behalwe lekker, glo my ek sal weet aangesien dit is iets wat ek al self beleef het. Dit was seer, baie ongemaklik en iets wat ek nie weer gou wil ervaar nie. Gelukkig was meine op ‘n redelike klein skaal, maar dit bly steeds iets wat ek nooit weer wil ervaar nie. Indien jy nie weet wat aambeie is nie mag jy dalk een van die gelukkiges wees. Hierdie mediese kondisie of toestand, wat ook “piles”, “hemorrhoids” of ambeie genoem word, ontstaan wanneer ‘n persoon opgeswelde are rondom sy anus en rektum beleef. Soos jy kan raai maak dit seker dinge heelwat ongemaklik en onplesierig. Statistiek bewys dat 50% van volwassenes om en by die ouderdom van 50 ten minste eenkeer aambeie ,asook die omgemaklike simptome wat saam dit kom, beleef het (Sien bron 1).

Indien jy soos ek was sal jy ‘n vinnige oplossing soek en dus juis daarom dat ek hierdie artikel vir julle skryf. Ek gaan jou meer inligting aanbied oor die verskillende simptome, bekende oplossings en voorkomingsmiddels wat bestaan sodat jou nommer 2 (as jy Afrikaans is sal jy hierdie deel verstaan) ‘n rustige en gemaklike aktiwiteit is, in plaas van ‘n stryd.

Aambeie simptome

prent van aambeie met behandeling en raadDie simptome wat saam met hierdie toestand gaan is alles behalwe plesierig en is iets wat mens nie eers op jou ergste vyand sal wil toewens nie. Verskillende tipes aambeie wat bestaan sluit in interne en eksterne en alhoewel daar verskillende vlakke van gevalle is sluit die mees alegemeenste simptome in die volgende (Sien bron 2):

  • ‘n Krapperigheid rondom jou anus
  • Irritasie, pyn en swelling rondom jou anus
  • Dit kan seer of moelik wees om jou stoelgange uit te laat kom
  • Daar is gewoonlik a bloederigheid na ontlasting

Raad, oplossings en behandeling van aambeie

Gelukkig is daar ‘n hele paar oplossings wat hierdie mediese toestand tot ‘n einde kan bring. Ek gaan ‘n paar van hierdie oplossings vir jou lys sodat jy so vinnig as moontlik van jou aambeie ontslae kan raak. Onthou asseblief om ons vrywarings klousule te lees voor jy enige stappe neem wat jou gesondheid kan beïnvloend. Daar is heelwat aambei oplossings beskikbaar op die internet en in Suid-Afrika dus gaan ek die volgende bespreek: “Hemorrhoid no more”, Boererate, bekende natuurlike oplossings, Venapro (meer oor dit later) asook waardevolle wenke hoe om aambeie te voorkom in die toekoms.

Hemorrhoid no more

Hemorrhoid no more is ‘n aanlyn natuurlike aambei behandelings gids wat aangebied word deur Jessica Wright, ‘n persoon wat self gelei het aan hierdie spesifieke mediese toestand vir ‘n meer as 10 jaar. Jessica is ‘n mediese navorser en gesondheids konsultant wat dit reg gekry het om heeltemal onstlae te raak van aambeie deur haar unieke metode te volg sonder enige salwe, apteek medikasie of duur operasies. Neem ag dat haar produk wel geld kos en indien jy nie bereid is om geld te spandeer vir ‘n oplossing nie, jy verder die bladsy kan afrol na ons ander beskikbare oplossings.

Webwerf: www.hemorrhoidnomore.com

Wat jy as verbruiker kan verwag vanaf Hemorrhoid no more

Hemorrhoid No More bied ‘n kragtige 5 stap metode aan hoe om ontslae te raak van jou aambeie binne a periode van 30-60 dae. Wat goed is van Jessica se program is dat dit beoog om die probleem heeltemal oplegos in plaas van net die simptome daarvan te verwyder soos baie algemene oplossings doen. Jy kan verwag om die volgende inligting te ontvang:

  • Jessica se 5-stap metode om heeltemal ontslae te raak van aambeie
  • Kosse wat jy in jou dieet moet insluit en verwyder wanneer jy lei aan die toestand
  • Wat om te doen indien die probleem interne is
  • Meer inligting oor aambei operasies en ander behandelinge wat beskikbaar is
  • ‘n Vinnige oefening wat bekend is om mense te help onstlae raak van aambeie
  • En nog meer (besoek gerus haar webwerf vir meer inligting)

Wanneer jy hierdie produk koop kry jou ook ‘n paar ekstra e-boeke verniet saam, maar die bonus wat ons meesde van hou is die 3 maande lange verniet berading wat Jessica jou aanbied. Dit beteken dat ,sodra jy haar boek gekoop het, jy haar kan kontak via epos. Jessica sal dan al jou vrae beantwoord en jou help indien jy enige iets nie reg verstaan nie. Dis ‘n lekker ekstra aangesien sommige konsultante honderde rande per uur vra, nog meer wat ‘n dokter’s besoek kos deesdae…

Kom ons kyk vinnig na die voor- en nadele van Hemorrhoid no more. Ek gaan probeer dit so kort en kragtig as moontlik te.

Voordele:

  • Jessica Wright se gids is baie gedetailleerd en ontwikkel om amper enige iemand wat aan aambeie lei te help ontslae raak daarvan.
  • Jessica bied berading vir 90 dae wat baie waardevol en jou werklik kan help.
  • Hemorrhoid no more was ontwikkel deur ‘n mediese navorser en is bewys om te werk. Dit het ook die nodige mediese bewyse waar nodig is.
  • Dit is nie ‘n kort termyn oplossing nie, maar eerder eenmalig en langtermyn.
  • Die gids is maklik om te verstaan en aangebied in ‘n eenvoudige wyse.
  • Hemorrhoid no more neem in ag die feit dat verskillende mense verskillende vlakke van aambeie het en dus is haar 5-stap oplossing toepasbaar op jou unieke toestand.
  • Verder het Jessica soveel vetroue in haar produk dat sy ‘n volle “money back” waarborg van 60 dae ingestel het.

Nadele:

  • Dit kan bietjie oorweldegend wees al die inligting wat beskikbaar is in die gids.
  • Van die inligting wat verskaf word is ietwat irrelevant en somige mense voel dat Jessica die gids bietjie meer kan “streamline”.
  • Die Hemorrhoid no more gids is slegs beskikbaar in digitale formaat. Dit kan nie gekoop word in hardeband boek formaat nie, slegs tipiese PDF e-boek vermaat.

Hoe voel verbruikers daaroor? Watter resultate kan mens verwag?

Oor die algemeen is daar baie positiewe resensies oor hierdie produk sowel as ‘n hele paar sukses verhale. Kyk gou wat sê ‘n Amerikaner oor Hemorrhoid no more in die volgende prent.

Indien jy meer getuigskrifte wil lees besoek die produk se webwerf deur hier te kliek en kliek op die “Real Success Stories” knoppie heel bo aan die bladsy.

‘n Kort opsomming oor HNM

Oor die algemeen is die Hemorrhoid No More gids ‘n goeie natuurlike sisteem en oplossing tot aambeie. Dit bevat ook ‘n klomp positiewe getuigskrifte vanaf mense wat dit reeds gebruik het wat altyd ‘n goeie teken is vir enige produk. Let wel dat resultate kan wissel van persoon tot persoon maar oor die algemeen het meesde mense verbetering in hulle toestand gesien binne ‘n tydperk van ‘n paar weke. Die feit dat Jessica fokus daarop om jou heeltemal ontslae te maak van aambeie en nie net tydelike verligting te bied nie is ook ‘n groot plus punt.

So indien jy nie meer lus is om te sukkel met aambeie en al die ongemak wat dit veroorsaak nie, mag hierdie gids dalk die natuurlike oplossing wees waarvoor jy soek. Dit nog sonder operasies ook. Indien enigeiets nie verloop soos beplan of voorgeskryf deur die gids nie kan jy darem toegerus wees dat jy ‘n 2 maand lange 100% geld-terug waarborg het (money-back gaurantee).

Boererate vir aambeie

As jy in Suid-Afrika groot geword het en Afrikaans praat is die kanse goed dat jy een of twee boererate ken. Boererate was tipiese huis-medisynes of natuurlike oplossings vir siektes wat boere gebruik het in ‘n tyd toe mediese oplossings en medisyne nie maklik bekruigbaar of goed bekend was nie (Sien bron 3). As jy ‘n persoon is wat glo in boererate, dalk het jou Ouma vir jou een keer raad gegee en dit het gewerk, dan behoort jy van hierdie aambei boererate te hou. Let wel dat nie een van hierdie oplossings deur ons geskryf was nie en ons weet ook nie hoe betroubaar dit is nie.

https://hiertjy.wordpress.com/2012/12/27/boererate-aambeie/

https://www.facebook.com/notes/boererate/aambeie/471893256217872/

Ander bekende natuurlike oplossings vir aambeie

Indien jy nie bereid is om te betaal vir ‘n oplossing soos Hemorrhoid no more nie (ons het dit reeds bespreek in vorige paragrawe) of jy dalk nie 100% vertroue het in die boererate wat ek vir jou aangebied het nie, kan jy hierdie bekende natuurlike oplossings uitprobeer. Ek het besluit om ‘n aparte artikel hieroor te skryf wat jy kan lees deur om hier te kliek: Natuurlike oplossings vir aambeie.

Meer inligting oor aambeie vir diegene wat belangstel

Indien jy iemand is wat gereeld of meer as een keer aambeie beleef het sal jy  sekerlik daarvan hou om uit te vind hoe om dit te voorkom in die toekoms. Hierdie artikel sal baie help: Hoe om aambeie te voorkom in die toekoms.

 

Slot

Ek hoop jy vind waarde in hierdie artikel wat ek geskryf aangesien daar heelwat tyd spandeer is aan navorsing en om die inligting so akkuraat as moontlik te maak. Baie van die inligting wat jy sien in hierdie artikel kom van bekende internet webwerwe wat ek gelys het in my bronne lys. Hierdie webwerwe is uistekende bronne vir navorsing oor ambeie asook baie ander siektes en kan gerus bestudeer word indien nodig. Ek hoop hierdie artikel het vir jou al die inligting verskaf waarvoor jy gesoek  het (hopelik lyk jy nou soos die man aan die linkerkant en nie regterkant nie) en dat jy vinnig onstlae sal raak van jou aambeie!

Bronnelys
  1. http://www.mayoclinic.org/diseases-conditions/hemorrhoids/basics/definition/con-20029852
  2. http://www.healthline.com/health/hemorrhoids#Symptoms2
  3. https://af.wikipedia.org/wiki/Boereraat

Besoek die tuisblad hier